Written by Administrator
|
14 May 2012
Terwyl van die Monument leerders op die rugby-, netbal- en hokkiebane speel en sweet, geniet die kunsklaslede hulself met kwas in die hand. Hulle het vir Moedersdag 'n medium nl. Materiaalverf gebruik om hul vernuf in kwashale, skakerings, kleurgebruik en skadu's ten toon te stel.